|
Post by cjm on Jul 13, 2019 8:27:18 GMT
Trewyl ek aanvaar dat alles moontlik ingewikkeld, meersydig en veelvlakkig is, laat dit my tog onbevredigd dat alle insigte verdwyn in botsende standpunte. Wat is die punt as daar nêrens 'n punt is nie? Selfs die mees irrasionele bestaan het uiteindelik 'n punt en einde.
|
|