|
Post by Trog on Oct 5, 2014 9:59:25 GMT
|
|
|
Post by cjm on Oct 6, 2014 14:38:26 GMT
Nie een van hulle lyk vir my besonders begaafd nie.
|
|
|
Post by Trog on Oct 8, 2014 7:35:00 GMT
Nie een van hulle lyk vir my besonders begaafd nie. In my opinie lyk begaafde mense selde so. Hulle lyk meer dikwels asof hulle eintlik in die tronk hoort. Of 'n tehuis vir mense met verminderde verantwoordelikheid. Mens is miskien verkeerdelik geneig daartoe om aantreklike mense te beskou as intelligent. Daar is miskien 'n evolusionere rede voor.
|
|