|
Post by cjm on Aug 20, 2019 7:58:14 GMT
|
|
|
Post by Trog on Aug 20, 2019 9:32:36 GMT
Daarby kan mens voeg dat die salaris vir staatsamptenare vandag seker omtrent 4x hoër is in koopwaarde as wat dit 30 jaar gelede was. Dit is terwyl hulle seker omtrent 4x meer mense in diens het, wat omtrent 4x minder diens lewer. Ek sal graag wil sien hoe die salarais van 'n rektor by 'n universiteit vandag vergelyk met die van 'n rektor in 1990.
|
|