Post by cjm on Oct 14, 2013 7:21:50 GMT
Op RSG gisteraand gee Jan-Jan Joubert die volgende te kenne:
(a) Hy is dankbaar dat vreedsame kanale gevolg word om die besware te opper en dat daar nie geweld en ´n bomplantery is nie.
(b) Swartes ly die meeste onder geweld - buite verhouding met hul bevolkingsverteenwoordiging.
(c) Hy is maar bra huiwerig om ´n standpunt in te neem vanwee die aanslag op Nasionale Pers.
(d) Die storie dat daar ´n volksmoord is, is somer snert. Daar is geen sameswering om blankes uit te moor nie.
praag.org/?p=11032
Ratel • 3 days ago −
Dit is met groot genoegdoening dat ek die Red October nadraai se tweets lees. Ek kry lekker, ek moet sê.
Soos te verwagte was, is daar ewe skielik ‘n vreeslike verontwaardiging onder die anti-Afrikaners te bespeur, met die hoof skynheiliges by die Instituut vir Rasse-ontkenning se hofnar, en regstellende aanstelling, Frans Cronje aan die spits. Ons kan almal onthou hoedat Frans Cronje in ‘n onlangse rubriek in Rapport dit bepleit het dat wittes maar net te dankbaar moet wees dat die swartes ons nog toelaat om in Mandelatopia te kan lewe. Want sien, is sy argument, dit kon netsowel erger gewees het, en wittes moet nie swartes verder tart deur daarop te wys dat daar ‘n stelselmatige uitmoor van blankes in die land aan die gang is nie. Het hy al so vêr in die konyngat afgeval dat hy nie meer kan sien dat die NSA ‘n mislukte staat is, en dat dit wat tans aan die gebeur is in die Nuwe! Verbeterde! Suid Afrika, lank nie meer ‘n normale samelewing is nie.
Ons lewe in vrees agter mure met doringdraad rondom ons wonings en ons hoop en bid vir die veiligheid van ons families. Om tog asseblief gespaar te bly en nie in die hande van swart moordbendes te beland nie, want Frans Cronje hou nie daarvan dat ons kapsie maak daarteen nie. Dit versuur rasseverhoudings, volgens hom, en miskien ontketen ons dalk nog ‘n tweede revolusie, as ons nie
versigtig is nie. Ons moet vir altyd stilbly en soos gedweë blankes stilweg en sonder murmurering, ons normale gang gaan, soos die spreekwoordelike lammers ter slagting. Die gereelde en grusame moorde op duisende onskuldige en weerlose mense, sonder om ‘n woord te mag rep of sonder om , hemel behoede, onsself te begin beskerm, is ‘n klein prys om te betaal volgens hom, want dit hou die
swart massas tevrede en gepaai. Ons moet al meer en meer in geld en bloed betaal, aan ‘n groterwordende gulsige swart massa wat netnie genoeg kan kry nie. Meer en meer moet ons onsself aan hierdie siek situasie onderwerp, net sodat die swart massas nie ontevrede moet raak met ons nie.
Hoe lank dink Frans Cronje moet ons nog in bloed betaal voordat die swart massas genoeg gepaai is? Dink hy dat daar dalk iewers in die toekoms, ‘n afsnypunt gaan wees, ‘n punt wat deur die swartes bepaal gaan word, dat daar nou genoeg blankes vermoor is en dat hulle voel dat ons hulle nou genoegsaam gepaai het? Moet ons as blankes ons reg om nie vermoor te word nie, vir altyd met stilswye, geld en bloed koop, net sodat ons nie dalk die moordenaars omkrap nie? Want, volgens Cronje, het hulle ‘n reg daarop om ons op die mees barbaarste en grusaamste maniere dood te maak, want
ons betaal vir die sondes van ons vaders. Ons is eintlik gelukkig want daar is skynbaar ‘n voordeel in om op die mees barbaarsste wyse denkbaar vermoor te word. Die voordeel wat die verkry wat so vermoor word, volgens Cronje, is om ‘n revolusie te voorkom. Is die man reg in sy kop?
Waar kry jy ‘n land waar die swart President in die openbaar sy volgelinge opsweep deur te sing dat ‘n gedeelte van die land se inwoners vermoor moet word? Waar kry jy ‘n land waar ‘n idioot met noue bande aan daardie land se regering, sing dat elke blanke doodgeskiet moet word? En waar kry jy ‘n land waar dit as rassisties ge-ag word wanneer die wat dan ook so vermoor word, opstaan en sê dat dit einde moet kry? En om sout in die wonde te vryf kom ‘n derderangse kwasi-intellektueel, met geen geloofwaardigheid nie behalwe sy bedenklike posisie in ‘n ewe bedenklike organisasie, en sê dat daar nie ‘n vreedsame optog gehou mag word nie, want ons bestaan hang af van die genade van die swart massas en hulle moordlustige President.
Cronje skryf dat swartes se ma’s vir dekades lank op hulle hande en knieë voor wit base en madams moes kruip (ek neem aan dat dit gedwonge en sonder enige betaling was) om hulle huise skoon te maak, en dit is waarom blankes nou so gedweë moet wees om grusaam uitgemoor te word. Eerstens is dit ‘n gruwelike veralgemening en tweedens is dit net die opinie van ‘n breindood sheeple wat nie tussen feite en NASPERS se indoktrinering kan onderskei nie. Cronje probeer om ‘n paar ge-ykte statistieke aan te haal oor hoe fantasties die ANC regering is, maar dit vervaag teen die statsitieke wat ‘n skrywer met die naam van “Afikaner” onlangs op Maroela Media se webtuiste aangehaal het. Ek gaan dit hier sonder sy of haar toestemming weergee, bloot omdat ek nie weet wie hierdie naamlose persoon is nie:
- The Apartheid government built ten Universities for Blacks including Medunsa which is a unique medical university that turned out 200 highly qualified Black doctors every year all at state costs, paid for by the White taxpayers. It also trained
paramedics and nurses.
- Since 1970 the budget for Black education was raised by about 30% per year every year. More than any other government department.
- In the period 1955 -1984 the amount of Black school students increased 31 times from 35,000 to 1,096,000.
- 65% of Black South African children were at school compared to Egypt 64%, Nigeria 57%, Ghana 52%, Tanzania 50% and Ethiopia 29%.
-Amongst the adults of South Africa, 71% could read and write (80% between the ages 12 and 22). Compare this to Kenya 47%, Egypt 38%, Nigeria 34% and Mozambique at 26%.
- In South Africa, the Whites built 15 new classrooms for Blacks every working day, every year. At 40 children per class it meant space for an additional 600 Black students every day!
- In 1985 there were 42,000 Blacks at 5 universities in South Africa, about the same amount at the universities of the homelands.
- In an article called “Die Afrikaner” 11 Feb 1987, the quarterly magazine called “Vox Africana” Nr 29 4/87 stated that, South Africa had 5,8 million Whites and 18,2 million Blacks in 1987. The Whites paid 77% of the taxes and the Blacks only 15% … despite this 56% of the government budget was spent on Blacks.
- During the time of Dr. Verwoerd the living standards of Blacks were rising at 5,4% per year against that of the Whites at 3,9% per year. In 1965 the economic growth of South Africa was the second highest in the world at 7.9%. The rate of inflation
was a mere 2% per annum and the prime interest rate only 3% per annum. Domestic savings were so great that South Africa needed no foreign loans for normal economic expansion.
- Even Lord Deedes admitted, “White South Africa grew to become the economic giant of the continent, the other members of the Commonwealth virtually sank into poverty.”
- At the hight of Apartheid in 1978 Soweto had 115 football fields, 3 Rugby fields, 4 athletic tracks, 11 Cricket fields, 2 Golf courses, 47 Tennis courts, 7 swimming pools
built to Olympic standards, 5 Bowling alleys, 81 Netball fields, 39 children play parks, and countless civic halls, movie houses and clubhouses.
- In addition to this, Soweto had 300 churches, 365 schools, 2 Technical Colleges, 8 clinics, 63 child day care centres, 11 Post Offices, and its own fruit and vegetable market.
- There were 2300 registered companies that belonged to Black businessmen, about 1000 private taxi companies. 3% of the 50,000 vehicle owners in 1978 were Mercedes Benz owners. Soweto alone had more cars, taxis, schools, churches and sport facilities than most independent countries in Africa. The Blacks of South
Africa had more private vehicles than the entire White population of the USSR
at the time.
- Today Soweto has modern shopping malls like, Dobsonville Shopping Centre. In 2005 the Protea Gardens Mall opened. This was followed by the Baramall Shopping Centre and the Jabulani Shopping complex and the Maponya Mall. Experts say that Soweto has as much as 25% over-supply of retail space.
- The Canadian Medical Doctor, Dr Kenneth Walker wrote about Soweto, (I freely translate from “Verrat an Südafrika”, Klaus Vaque, 1987,pg 41) “In Soweto I saw many homes that costs about $100,000 (1978) and that had a BMW in the driveway. All houses are single storey. Many are recently painted. Many had flowerpots in the windows and lawn in the front. Only 2% were shacks. If I had the choice to live in Soweto or in the apartment dwellings or “Projects” of New York, Chicago, or Detroit where there is so much crime, then I would not hesitate for one moment and choose Soweto.”
- The biggest hospital in the world, Baragwanath with 3200 beds and at its peak almost 8000 staff had 23 operation theatres fitted out with the most modern medical equipment that existed in the world. Blacks were treated here, operated on at full state costs to the White-taxpayers for unlimited periods. The budget of this hospital was and is higher than the yearly budget of most small member states of the United
Nations.
- Next door to Baragwanath is the St. John’s Eye Clinic. The clinic is world famous for the treatment of Glaucoma, Cataracts, traumatic eye injuries and rare tropical
diseases. All built and maintained by White taxpayer’s money for Blacks.
- Baragwanath in 1978 employed 450 medical doctors in full-time service. It treated 112,000 in-patients and 1.62 million out-patients per year. The children and infant
death rate with 34.8 per 1000 was lower than Harlem in New York.
- In 1982 alone, this hospital performed 898 heart operations of world quality.
- Ironically 90% of the blood donors for this hospital were Whites, who donated blood free of charge, totally voluntarily, to save Black lives. (Quoted from The Citizen, 2 April 1987).
- Whites have already given Blacks their blood. What more do they want?
Een van die argumente wat die liberale teen die Rooi Oktober optog wil gebruik, is dat dit uitwys dat swart moordbendes, opgesweep deur die land se President, besig is om blankes stelsematig uit te moor. Dis reg, liberale wys daarop dat die optog dit ten doel gehad het om uit te wys dat swart moordbendes besig is om blankes en veral blanke boere, stelselmatig uit te moor, en volgens die liberale het die blankes geen reg om op ‘n vreedsame en wettige manier die kollig op hierdie volksmoord te rig nie. Want, argumenteer hulle, daar word baie meer swartes as blankes vermoor, so wat gee die blankes die reg om teen volksmoord op te staan? Dis it verkeerd en boonop rassisties om so iets te wil sê.
Suid Afrika is ‘n mislukte staat, dit word regeer deur ‘n klomp kleptokrate wat vêr bo die landswette verhewe is. Hierdie is ‘n geweldadige en barbaarse land, waar die lewe van mense aan die waarde van ‘n selfoon gemeet kan word. Die President self moedig sy mense tot moord en doodslag aan, en hulle volg sy aanmoediging met oorgawe na. Daar is niks in hierdie land wat aan ‘n beskaafde land herinner nie, en in ‘n kort tydjie sedert 1994 het hierdie land in ‘n vryval na anargie beland. Swartes word inderdaad in hulle duisende vermoor, miskien selfs nog meer as wat daar witmense vermoor word bloot omdat daar ‘n getalle oormag aan die swartes se kant is. Maar daar is twee baie belangrike punte wat hier onderskei moet word. Ten eerste word swartes deur mede-swartes doodgemaak, en nie deur blankes nie, en tweedens dui die grusame manier van moord op blankes op ‘n skrikbewind en volksmoord wat beplannend en berekend uitgevoer word.
Sou dit dalk so wees dat blankes hierdie grusame moorde teen swartes gepleeg het, en die swartes sou ‘n vreedsame versetoptog daaroor gehou het, wat sou hierdie liberale se uitgangspunt dan gewees het? Verseker sou dieselfde liberale wat nou so erg seergemaak is omdat blankes dit durf waag om ‘n verset-optog te gereël het, van die gewees het wat aan die voorpunt van ‘n swart verset-optog sou stap. Hulle sou ten hemele geskree het teen die onreg, en onmiddelik sou tientalle geweldadige optogte regdeur die land gehou gewees het, as dit aan die lig sou kom dat blanke bendes stelselmatig onskuldige swartes, mans, kinders en vrouens, op die wreedste denkbare manier vermoor. Dit sou ‘n orgie van internasionale veroordeling, met dieselfde liberale aan die voorpunt, afgegee het as blankes dit durf sou waag om te doen wat swartes vandag aan blankes doen. Maar ons weet teen hierdie tyd al dat liberale nie juis bekend is vir hulle logiese en onbevooroordeelde denke nie. Solank hulle edel barbare nie aan die ontvangkant is nie, mag hulle maar uitdeel wat hulle goeddink. Volgens liberale denke mag blankes hulle nie teen volksmoord verset nie, bloot omdat daar ewe veel swartes ook doodgemaak word. Watse verdraaide tipe logika is dit? Moenie die blaam voor die blankes wat wel verkies om iets aan hulle eie omstandighede te doen, se deur kom plaas nie, gaan plaas die blaam vir swart op swart moorde voor die slapgat regering en hulle korrupte amptenare se deur; waar dit hoort. Die blankes staan op vir hulleself want niemand anders wil dit doen nie, want die regering wat veronderstel is om hulle te beskerm, ontken nie slegs die volksmoord nie, hulle President is die een wat dit dan aanmoedig!
Die regering het alles wat die blankes nodig gehad het om hulleself te kon beskerm, hulle wapens en die kommando’s, juis weggevat sodat hulle weerloos voor die barbare te staan moes kom. Dink ons dan vir enige oomblik hierdie regering gaan iets doen om die volksmoord op die blankes te keer? Na die hoeveel duisendste moord en na hoeveel jare van briewe skryf en vertoë aan die regering rig, het die blankes agtergekom dat die regering niks vir hulle gaan doen nie, as iets gedoen moet word sal hulle dit self moet doen, en die blankes is deur die onwillige regering gedwing om iets aan hulle situasie te begin doen. Die blankes het anders as wat in ‘n swart grief-optog die geval sou wees, die optog met waardigheid en beskaafdheid afgehandel. Maar die liberale gun hulle nie ‘n platform om hulle
griewe te lug nie, want dit is rassisties.
Die meeste van die ander tweets wat ek so deur die loop van die dag gelees het, was maar in elk geval die gewone ou rassistiese uitlatings wat deur swartes gemaak word. Niks nuuts daar nie. Net rassistiese stellings sonder enige bewyse of statistieke. Volgens meeste van hierdie tweets word plaaswerkers bykans daagliks en sonder ophou deur plaaseienaars vermoor, verkrag en vermink. Volgens ‘n ander klomp word blankes op die wreedste maniere denkbaar in hulle duisende doodgemaak omdat swartes in die apartheidsjare deur die polisie doodgemaak is. Hier is ‘n stukkie interessantheid wat ek op die uitstekende blog “The truth about South Africa” raakgeloop het, en ek wil dit graag hier plaas.
“The Apartheid government killed a maximum of 7518 black people during the 46 years of Apartheid. Thus white on black.”
Hierdie syfer sluit die terroriste wat gedurende die totale oorlogtyd op die grens
doodgeskiet is, in. Seshonderd van hierdie is by Kassinga deur die Suid Afrikaanse
Weermag doodgeskiet.Vanaf 1990 tot 1994 het die Nasionale Party se
sekuriteitsmagte 518 mense doodgemaak.
“The liberation movements were responsible for 13482 politically motivated killings. Thus black on black.”
Bogenoemde statistieke is volgens die Waarheids en Versoeningskomissie.
Dit is baie moeilik om presiese getalle op die internet oor die aantal moorde wat
op blankes gepleeg is in die hande te kry, omdat daar in die eerste plek nie onderskei word tussen gewone swart op swart moorde en swart op wit moorde nie, en ook omdat al wat ‘n anti-Afrikaner organisasie sy eie statistieke wil uitbring om te
probeer bewys dat daar nie so ‘n ding soos ‘n blanke volksmoord is nie. Maar
die syfer wat die meeste aandag kry is ongeveer 5000 blankes wat in ‘n tien jaar tydperk deur swartes vermoor is. Die syfer is by beraming en kan baie meer wees.
Wat baie duidelik is, is dat die optogte die libs en hulle swart meesters ‘n klein bietjie onkant gevang het. Die Afrikaner het vir jare die moorde op hom geduldig en met waardigheid in die stille probeer verwerk, en nou dat daar iets aan gedoen word, nou is die libs en hulle swart meesters se oë en monde ewe groot. Vir jare het die Afrikaner probeer om sy waardigheid voor hierdie aanslag te behou en het ons probeer om alle alternatiewe vorme van verset eers na te volg, tot waar dit tot op hierdie punt gekom het. Dit laat my ‘n klein bietjie dink aan die groot stil ou in die klas wat heeldag getreiter en verkleineer word en wat sy foltering met ‘n stil glimlag verduur. Tot op die dag wanneer hy een van sy treiters se bekke toeklap. Dan raak die spul soos ‘n klomp kefbrakke wat tjankend van verontwaardiging agter mekaar probeer skuiling soek terwyl hulle ewe skielik nuwe reëls wat nie op hulle van toepassing is nie, wil kom neerlê. Hulle is vinnig om te kritiseer, netsolank die kritiek slegs op die ander ou van toepassing is. Hulle het ewe skielik met die ander kant, die meer vermoënde kant van die Afrikaner te doen, en hulle hou nie daarvan nie. Hulle begin nou in die oë van die monster kyk wat deur hulle
geskep is, en hulle hou nie van wat hulle sien nie. Hulle is bang dat hulle media en breinspoeling dalk nie meer genoeg gaan wees om die Afrikaner onderdanig en op sy plek te hou nie, en hulle begin onrustig raak.