|
Post by cjm on Oct 25, 2014 5:31:56 GMT
|
|
|
Post by cjm on Oct 25, 2014 5:36:45 GMT
|
|
|
Post by Trog on Oct 25, 2014 6:49:56 GMT
Wat van hulle?
|
|
|
Post by cjm on Oct 25, 2014 8:38:57 GMT
Ek betwis nie dat daar ander voor Groep 2 was nie. Daar was bv Al Debbo, Chris Blignault ook. Selfs die Padda en die Oukraal is baie ou liedjies. Na my mening het Groep 2 egter 'n oplewing veroorsaak. Die kitaar maak 'n verskyning as noodsaaklike versiering. Die hare is 'n bietjie langer en check die sidies. Miskien word ek meer gedryf deur my eie emosies maar onder my tydgenote was Groep 2 die enigste Afrikaanse musikante wat jou nie laat bloos en laat soek het na die jongste Engelse hit nie. Vergelyk bv
|
|
|
Post by cjm on Nov 4, 2014 19:52:01 GMT
Die padda as protesliedjie.
|
|
|
Post by cjm on Nov 16, 2014 8:52:46 GMT
En dan is daar die nuwe Oukraalliedjie...
|
|
|
Post by cjm on Jan 5, 2021 18:51:07 GMT
stamp
|
|