|
Post by cjm on Dec 9, 2019 17:45:45 GMT
|
|
|
Post by Trog on Dec 9, 2019 19:39:38 GMT
Ek dink ek sien die hand van De Ruyter, hier.
Geen ANC kader-CEO sou die moed gehad het om fase 6, 5 of eens 4 beurtkrag toe te pas nie.
Ek glo hy wag net vir enigiemand om iets te sê daaroor - dan gaan hy sê dat dit is as gevolg van die feit dat die onbevoegde swape voorheen te bang was om fase 2 te implementeer vir onderhoud dat fase 6 nou noodsaaklik is. En "noodsaaklik" is die operasionele woord, hier.
|
|