|
Post by cjm on Nov 11, 2014 11:07:42 GMT
|
|
|
Post by Trog on Nov 11, 2014 14:46:24 GMT
Ek glo dit ook nie.
|
|
|
Post by cjm on Nov 12, 2014 19:20:14 GMT
Ek het ook my bedenkinge, maar glo nie die bewyse is daar nie. Ek weet ook nie of die Staat veel gaan vermag met die appèl nie. Hulle gaan hopelik aspekte van dolus eventualis en selfverweer opgeklaar kry, maar selfs met verbeterde uitdrukking van die reg kan ek nie sien hoe hy aan moord kan skuldig bevind word nie.
|
|