|
Post by cjm on Jan 8, 2015 16:04:22 GMT
|
|
|
Post by Trog on Jan 9, 2015 8:08:43 GMT
Wat ek wonder is: Selfs al besluit die VN dat regstellende aksie in SA nie volgens VN riglyne geskied nie (wat ek half betwyfel hulle sal doen) wat gaan eintlik daaromtrent gebeur? Ek glo nie daar sal eintlik implikasies wees nie.
|
|
|
Post by cjm on Jan 12, 2015 15:18:00 GMT
Wat ek wonder is: Selfs al besluit die VN dat regstellende aksie in SA nie volgens VN riglyne geskied nie (wat ek half betwyfel hulle sal doen) wat gaan eintlik daaromtrent gebeur? Ek glo nie daar sal eintlik implikasies wees nie. Miskien sweet 'n paar swaargewigte darem op hul bo-lip. Net die moeite om 'n paar woorde op papier te sit sal al straf wees (dit het die wonderkinders 8 jaar geneem om die verslaggie saam te flans).
|
|
|
Post by cjm on Jun 9, 2015 16:57:30 GMT
|
|