|
Post by cjm on Mar 23, 2015 20:20:40 GMT
Miskien is dit 'n teken van ouderdom, maar ek hoor stemme van tyd tot tyd. Kan nie uitmaak wat hulle sê nie, maar dit klink soos 'n paar mense wat tegelykertyd praat - 'n gemurmel. Ek neem aan dis 'n parallele heelal wat so stuk-stuk deurbreek na ons wat die wysheid het om nie oorboord te gaan daarmee nie?
|
|
|
Post by Trog on Mar 24, 2015 14:56:13 GMT
Wat jy ookal doen, moet net nie begin terugpraat nie. En as jy voel dat jy absoluut moet, maak baie seker dat niemand jou kan sien of hoor nie.
|
|
|
Post by cjm on Mar 25, 2015 5:02:46 GMT
Wat jy ookal doen, moet net nie begin terugpraat nie. En as jy voel dat jy absoluut moet, maak baie seker dat niemand jou kan sien of hoor nie. 'n Kennis het soortgelyke evarings.
|
|
|
Post by Trog on Mar 25, 2015 9:31:35 GMT
Of eintlik kan jy maar met hulle praat. Hou net 'n selfoon teen jou oor.
|
|
|
Post by cjm on Apr 7, 2015 7:53:31 GMT
Ek het nou 'n lang tyd niks gehoor nie.
|
|
|
Post by cjm on Apr 9, 2015 16:50:16 GMT
Miskien hou dit verband: Ek vind in die afgelope tyd dat stokou mense na my toe kom en (vervelige) geselsies aanknoop soos oor die koste van hondekos en die gevaar van kerse tydens kragverligting (kragverswaring?) in aftree-oorde. Waarskynlik het dit iets met my gemoedelike glimlag te doen wat eintlik 'n grynslag is - soos ek op my tande kners.
|
|
|
Post by Trog on Apr 10, 2015 8:47:53 GMT
Miskien hou dit verband: Ek vind in die afgelope tyd dat stokou mense na my toe kom en (vervelige) geselsies aanknoop soos oor die koste van hondekos en die gevaar van kerse tydens kragverligting (kragverswaring?) in aftree-oorde. Waarskynlik het dit iets met my gemoedelike glimlag te doen wat eintlik 'n grynslag is - soos ek op my tande kners. Nee, dit lyk nie vir my asof die twee verskynsels veel met mekaar te doen het nie. Is daar ander mense in jou familie hierdie ervarings het?
|
|
|
Post by cjm on Apr 11, 2015 5:33:24 GMT
Nee, dit lyk nie vir my asof die twee verskynsels veel met mekaar te doen het nie. Is daar ander mense in jou familie hierdie ervarings het? Miskien is daar elektriese velde wat te doen het met beide die penetrasie/ontvangs van parallele wêrelde en die versteuring van omstanders se eie breinpatrone. In elk geval, my familie is pynlik normaal, maar my oorlede ouma het geglo dat sy bewus is van *iets* - bloot 'n gewaarwording van die onaantasbare.
|
|
|
Post by diebottoebantoe on Apr 14, 2015 23:31:58 GMT
Tinnitus. Dis nie net 'n gesuis nie, jou ore speel kak speletjies met jou.
|
|
|
Post by cjm on Apr 15, 2015 20:20:24 GMT
Tinnitus. Dis nie net 'n gesuis nie, jou ore speel kak speletjies met jou. Klink nes jy dit ook het!!
|
|
|
Post by cjm on Oct 17, 2015 18:28:58 GMT
voices are not signs of sickness, but bearers of clues about past trauma... This chimes with a 2012 meta-analysis spanning 18 studies, 2,048 psychotic patients and 1,856 non-psychiatric controls, by researchers at the University of Liverpool and Maastricht University in the Netherlands, which found that patients who suffered from psychosis were nearly three times more likely to have been exposed to childhood adversity than controls. In Romme’s model, voices are not signs of sickness, but bearers of clues about traumatic histories, holding metaphorical meanings about emotions that need to be worked out. He and his colleagues have found that many of these clues were laid bare just by giving voice-hearers a safe, democratic space in which to share their experiences, and ‘emancipate themselves’. ...
|
|
|
Post by cjm on Apr 8, 2018 8:53:56 GMT
|
|
|
Post by cjm on Apr 8, 2018 10:05:51 GMT
|
|
|
Post by cjm on Jun 17, 2018 18:05:23 GMT
stamp
|
|
|
Post by cjm on Jun 17, 2018 18:24:50 GMT
|
|