|
Post by cjm on Apr 5, 2015 16:33:51 GMT
|
|
|
Post by cjm on Apr 18, 2015 4:51:59 GMT
ABSA se borgskap is in die lug.
Ek sou ook sê dat die plaaslike gemeenskap se betrokkenheid oor die jare getaan het. Professionele stalletjies daal vanoor die hele land hier neer en baie persele en funksie word uitgekontrakteer aan vreemdes van elders. Ons het belangstelling verloor toe stalletjies by die R10000 begin trek het - en dis jare gelede.
Die feesprogram self is 'n goedbewaarde geheim met baie effense dekking in die media.
|
|