|
Post by cjm on Jun 22, 2015 17:40:25 GMT
Hemel, word die man dalk betaal of is hy net te onnosel om te sien wat aangaan? Of is hy van die vet Afrikaners wat veilig onder 'n swart skaduwee skuil terwyl ons ander krepeer? Met sulke insigte is dit geen wonder dat die land in die huidige gemors is nie. Nou vertel hy dat die land gebrand het onder PW. Dis nie die storie wat hulle toe vertel het nie. Lieg hy nou weer soos toe? Of het die Broederbond (soos toe) nou weer besluit om ons 'n rat voor die oë te draai en is Roelfie die houtpop? Uit: Die Burger se voorblad vandag.
|
|