|
Post by cjm on Aug 28, 2015 14:23:02 GMT
|
|
|
Post by Trog on Aug 28, 2015 15:51:30 GMT
Volgens my het diegene wat argumenteer dat gelykheid vereis dat mans- en vroue sportsterre dieselfde prysgeld moet kry 'n ernstige tekortkoming aan samehangendheid: Gelykheid sou tog vereis dat daar nie aparte voorsiening gemaak word vir mans en vrouens nie, maar dat almal op dieselfde vlak kompeteer vir dieselfde prys? M.a.w. nie afsonderlike mans en dames eindstryde op Wimledon nie, maar net 'n eindstryd?
|
|
|
Post by cjm on Aug 29, 2015 4:21:10 GMT
Volgens my het diegene wat argumenteer dat gelykheid vereis dat mans- en vroue sportsterre dieselfde prysgeld moet kry 'n ernstige tekortkoming aan samehangendheid: Gelykheid sou tog vereis dat daar nie aparte voorsiening gemaak word vir mans en vrouens nie, maar dat almal op dieselfde vlak kompeteer vir dieselfde prys? M.a.w. nie afsonderlike mans en dames eindstryde op Wimledon nie, maar net 'n eindstryd? Inderdaad. Dis 'n klinkklare bewys van die halfgebakte agenda. In die breër samelewing is die aandag op die top posisies. Niemand kla oor mans oorwegend te vind is in die minder aantreklike posisies soos gevegstroepe in die weermag, vullisverwyderaars en nagwa-ryers. Waar is die aandrang op geslagsgelykheid daar?
|
|