Ek was eintlik op soek na die redes vir Karlien en Derick se egskeiding (die jongste Huisgenoot se voorblad het iets daaroor), toe ek op dié afkom:
Die liefdadigheidsorganisasie Age International het ’n ranglys uitgereik van die beste en swakste plekke vir bejaardes om te woon, en ongelukkig vaar Suid-Afrika bra swak.