|
Post by cjm on Mar 12, 2016 19:31:38 GMT
Die Afrikaanse taal staan aan die vooraand van sy verlaging na 'n komminbuistaal omdat die Swart gepeupel verkies om in die taal van die Engelse verdrukker onderrig te word. In albei behelp hulle hul met moeite en miskien is braille die oplossing. 'n Mens wonder hoe op dees aarde jy jou by 'n universiteit inskryf waar jy voor jou siel weet jy dan nie jou taalgewys kan behelp nie. Miskien is dit omdat die Afrikaanse instellings by uitstek geskik is om die meer gemiddeldes van grade te voorsien. Dit is miskien ook makliker om Afrikaanssprekendes rond te fok, te verkrag, bang te maak en uit te moor of weg te jaag. Ek weet nie, ek wonder.
In elk geval, wil ek eintlik braak oor Max du Preez en sy aanhangers wat woordfees hou op 'n kampus waar hulle hul beywer vir die afslag van die very taal waarin hulle feesvier. Dis 'n makabere dodedans; die dans op die graf. Ek kan voorsien dat soos OppiKoppi, dit net 'n kwessie van 'n baie kort tyd is voor die Fees net met ons is in die Gees.
Ek los maar dit daar hoe die room van die Afrikaner intelligensia die KKNK na-aap (deesdae is die Skelmbosfees nie net taal nie en miskien het hulle al draadkarretjies ook daar). Skaamteloos hou hulle die gedoente feitlik op dieselfde datum as die KKNK.
Ons verdien alles wat ons tref.
|
|
lahna
Junior Member
Posts: 68
|
Post by lahna on Mar 28, 2016 10:23:46 GMT
"Ons verdien alles wat ons tref."
...
Ons sal lewe ons sal sterwe ons vir jou Suid Afrika... A self-fulfilling prophecy is a prediction that directly or indirectly causes itself to become true
|
|