|
Post by Trog on Apr 12, 2016 17:29:41 GMT
Geagte professor De Villiers... Ek dink Breyten moet verduidelik of hy 35 jaar gelede geglo het dinge sal enigsinds anders verloop. Ek is nogal geinteresseerd daarin om te hoor wat hy gedink het die situasie sal wees. 'n Land vol van uiters intelligente hoogs morele swartes wat oorloop van dankbaarheid oor die rykdom wat blankes aan hulle geskenk het, almal oortuig daarvan dat Afrikaans 'n gawe is wat aangegryp en bewaar moet word? Want as dit nie is wat hy gedink het nie, glo ek hy moet ernstiglik besin oor die regverdigbaarheid van sy rol in die 'stryd'. En as hy wel so gedink het, is hy natuurlik 'n aap.
|
|
|
Post by cjm on Apr 13, 2016 11:38:27 GMT
Geagte professor De Villiers... Ek dink Breyten moet verduidelik of hy 35 jaar gelede geglo het dinge sal enigsinds anders verloop. Ek is nogal geinteresseerd daarin om te hoor wat hy gedink het die situasie sal wees. 'n Land vol van uiters intelligente hoogs morele swartes wat oorloop van dankbaarheid oor die rykdom wat blankes aan hulle geskenk het, almal oortuig daarvan dat Afrikaans 'n gawe is wat aangegryp en bewaar moet word? Want as dit nie is wat hy gedink het nie, glo ek hy moet ernstiglik besin oor die regverdigbaarheid van sy rol in die 'stryd'. En as hy wel so gedink het, is hy natuurlik 'n aap. Nie 'n besonderse goeie brief as ek my opinie mag lug nie. Breyten dink meer met gevoel as met sy kop. Ten spyte van alles is daar 'n paar goeie dinge omtrent hom. 1. Hy is eerlik. 2. Hy spot met homself en aanvaar dit gemoedelik dat baie Afrikaners dink hy is uitwerpsel. 3. Hy verafgod Afrikaans. 4. Hy is mal oor die land, maar miskien minder oor die mense: Hy skryf van die volk: Ons het fokkol vir mekaar te sê en doen dit met moeite. Fok die volk van bo tot onder van agter en van voor in die agterstrate en die vore.
...
Onder die grond lê stink Volk besmet met Woord. Belly LaughMAO
|
|