|
Post by cjm on May 7, 2016 15:47:48 GMT
Plaasmoorde geprioritiseerApril 2, 2016 deur afriministrator Tydens ’n gesamentlike mediakonferensie wat deur AfriForum en lt.genl. Khomotso Phahlane, waarnemende nasionale polisiekommissaris, gehou is, is daar aangekondig dat plaasmoorde amptelik geprioritiseer sal word. AfriForum dryf reeds sedert 2012 ’n veldtog om plaasmoorde te laat prioritiseer. Hoewel die organisasie van mening is dat die probleem nog nie ten volle opgelos is nie, beskou dit die aankondiging as ’n reusesprong in die regte rigting. ...
|
|