|
Post by cjm on Jan 24, 2014 17:09:44 GMT
HofmeyrSteve Hofmeyr Liked · Yesterday · Edited · R10 000 boete! My wittebroodbegroting netjies in sy moer...koebaai Strawberry Daquiries. Dank aan my gedugte span Bertus Preller (familieregkenner by www.abgross.co.za in Kaapstad), advokaat Big John Sullivan en die skone Angelique Schoeman (www.aschoemanattorneys.co.za). Dankie ook aan almal by die Bronkhorstspruit Hof en behulpsame SAPS lede daar. Dankie Beau Brummel vir jou bywoning elke keer...See More Ek wonder wat hulle hom kos. Dalk nog meer as die vieslike boete vir ´n blote spoedoortreding. Ek dink hy sou sonder hulle dalk nog ligter daarvan afgekom het.
|
|
|
Post by Trog on Jan 25, 2014 6:33:24 GMT
Miskien doen hulle dit verniet - vir die reklame waarde?
|
|
|
Post by cjm on Jan 25, 2014 7:38:50 GMT
Miskien doen hulle dit verniet - vir die reklame waarde? Nogal moontlik. Nie daaraan gedink nie. In elk geval, ek weet nie of dit sulke goeie reklame is nie. sarcastic_hand
|
|