Die redakteurs van Werkwinkel nooi u hartlik uit om kennis te maak met die nuutste uitgawe van die tydskrif vir Nederlandse en Suid-Afrikaanse studies. Hierdie uitgawe bevat, soos die vorige uitgawes, bydraes van die tweejaarlikse kongres Cross Over, wat in Februarie 2015 in PoznaĆ gehou is.