|
Post by cjm on Feb 21, 2014 18:12:09 GMT
Die outoppie van 96 gaan na 'n huis van plesier en bespreek 'n "dame". Die kamer is ver en die oom loop lank en waggelend daarheen, maar toe hy daar inloop, wag die mooiste jonge vroutjie vir hom. Nakend. Hy haal 4 stukkies watte en 'n kondoom uit sy beursie. Sukkel sukkel sit hy die eersta watte stukkie in een neusgat. Tweede stukkie in een oor. Terwyl hy sukkel met die volgende twee stukkies watte vir die ander neusgat en oor, vra die jonge dame: Oom, ek weet waarvoor oom die kondoom wil gebruik, maar waarvoor al die watte in die neusgate en ore? Hy sĂȘ stadig maar redelik hard: NIGGIE, AS DAAR TWEE GOED IS WAT HIERDIE OOM VERPES... DAN IS DIT DIE GESKREEU VAN 'n VROUMENS EN DIE REUK VAN RUBBER WAT BRAND!!
|
|