For those who are not familiar with the Ascii text codes, here are the most common ones. Make sure Num Lock is on, then hold down the Alt key and type in the numerical code to get whatever you are looking for. This works for all Microsoft Word programmes – I am not familiar with other word processing programmes and whether the codes would work there too.
Vir diegene wat nie met die Ascii tekskodes vertroud is nie, hiermee dié wat die algemeenste gebruik word. Maak seker dst die "NUM LOCK" aangeskakel is, druk dan die ALT sleutel af en tik die numeriese kode vir die simbool waarna jy soek. Dit werk vir alle Microsoft Word programme - ek is nie met ander woordverwerking proses programme vertroud nie en of die kodes ook daar sal werk nie.