Post by cjm on Mar 20, 2014 18:09:17 GMT
maroelamedia.co.za/blog/nuus/suid-afrika/groot-visse-vir-vryheidsfront-plus-se-kandidatelys/
Groot visse [of rotte?] vir Vryheidsfront Plus se kandidatelys
Deur Herman Toerien op 20 Maart 2014
Verskeie bekendes, waaronder ook parlementslede van die DA, is nou onder die Vryheidsfront Plus se top 25 kandidate.
Onder die mees insiggewendes tel die leier van die Afrikanerbond, mnr. Pieter Vorster, wat ook ‘n Bloemfonteinse regsgeleerde is. Vorster het met onmiddellike effek as AB-leier bedank. Hy is vyfde op die VF Plus se kandidatelys.
Nog ‘n bekende wat sy merk as gemeenskapsleier gemaak het, is dr. Laurie Bosman, wat voorheen president van Agri SA was, voor hy vir die DA as parlementslid gewerf is. Bosman is sesde op die lys.
Nog ‘n bekende DA-parlementslid wat hom nou op die VF+ se kandidatelys bevind, is die gewese radio-omroeper, Niekie van den Berg. Hy is tiende op die lys.
Nog ‘n DA-parlementslid met sy oog op die VF-stels, is Theo Coetzee van Bloemfontein, wat agtiende op die lys is.
Die VF+ het nou vier parlementêre setels.
Die eerste 15 kandidate op die lys is:
1. Dr. PWA (Pieter) Mulder
2. Dr. PJ (Pieter) Groenewald
3. Dr. CP (Corné) Mulder
4. Mnr. Wouter Wessels
5. Mnr. PJ (Pieter) Vorster
6. Dr. Lourie Bosman
7. Dr. Wynand Boshoff
8. Mnr. Andrew (André) Fourie
9. Me. Amanda de Lange
10. Mnr. NJ (Niekie) van den Berg
11. Mnr. Pieter (Piet) Mey
12. Mnr. FC (Franco) de Lange
13. Mnr. WL (Werner) Weber
14. Mnr. PA (Philip) van Staden
15. Mnr. FJ (Cois) Robbetze