|
Post by cjm on Mar 21, 2014 7:20:14 GMT
Ons Afrikaners, wat twee vryheidsoorloë teen die Britse imperialisme geveg het, wie se krygers, vroue- en kinderhelde in duisende gemerkte en ongemerkte grafte in eensame kliprandjies en windverwaaide grasvlaktes regoor Suid-Afrika verspreid lê, wat hulleself as n talentvolle en patriotiese gemeenskap bewys het, maar hulleself as n weerlose politieke minderheid ervaar; ons, afstammelinge van die Boerevolk wat ons met Afrika vereenselwig en wat ons hier oor drie eeue heen gevestig het en saam met ander volkere, ook uit Asië en Afrika, n nuwe nasie gebou en n nuwe Indo-Europese taal, Afrikaans, ontwikkel het, en wat geen ander direkte wortels as ons verbintenis met Afrika het nie, ons erken en verklaar hiermee: - See more at: frontnasionaal.com/?page_id=37#sthash.WjDu5M7e.dpuf
|
|