|
Post by cjm on Mar 21, 2014 13:45:49 GMT
... Dit is my persoonlike opinie dat daar geen hoop vir Afrikaners om in SA nog te kan oorleef en ‘n ordentlike bestaan en toekoms vir hul kinders op te bou nie – nie onder hierdie huidige chaotiese situasie nie. Die kinders self word ook op baie maniere gediskrimineer: Afrikaner kinders kan al hoe minder verwag om opleiding in hul eie kultuur te kan kry en die universiteite is nou volkome oorgeneem deur ANC-strukture wat swart kinders met baie lae grade toelaat en blanke kinders met hoë prestasie-syfers enige toegang tot universiteitsopleidings weier. Op elke manier wat hulle kan, is die regering besig om die blankes duidelik te maak dat hulle in SA nie welkom is nie, dat hulle geen manier sal kry om nog te kan oorleef nie. ... Read more at www.censorbugbear.org/afrikaner-boers/hoe-veilig-is-ons-mense-nog#lTIp8VfOemlj4ELH.99
|
|