|
Post by cjm on Apr 4, 2014 16:49:04 GMT
... FEESGANGERS kan vanjaar die sonderlinge ervaring beleef om een van Suid-Afrka se grootste digters, die veelbekroonde TT Cloete, op die verhoog te sien waar hy optree saam met die jong musikante, Babette Viljoen en Olga Leonard. Lize Beekman is die regisseur. Die formidabele Cloete, wat vanjaar 90 jaar oud word, gaan saam met die twee jong kunstenaars die skeppingsverhaal oorvertel – hy deur van sy gedigte voor te lees en Viljoen en Leonard deur die toonsetting van van sy gedigte. ... www.diehoorn.co.za/2014/04/02/skeppingsverhaal-in-woord-en-lied/#more-12526
|
|
|
Post by cjm on May 18, 2014 5:19:25 GMT
Die teks kan hier gevind word.
|
|
|
Post by cjm on Jun 1, 2014 5:47:41 GMT
|
|