|
Post by cjm on Apr 18, 2014 7:55:24 GMT
Heeltemal verteenwoordigend van sy mentaliteit. maroelamedia.co.za/blog/nuus/suid-afrika/sportminister-storm-uit-tv-ateljee-voor-debat-oor-kwotas/... Die minister van sport, Fikile Mbalula, het Woensdagaand twee minute voordat ‘n TV-debat oor rassekwotas in Suid-Afrikaanse sport op die internasionale nuuskanaal Al Jazeera se program The Stream om 21:30 begin het, aangedui dat hy weier om aan die debat deel te neem. Hy het die ateljee waarvandaan hy aan die debat sou deelneem, woedend verlaat. ...
|
|