|
Post by cjm on May 24, 2014 7:43:26 GMT
Ons voorouers het ook vir die volgende geslag(te) gewerk en waar is ons nou? Dis ´n pot goud onder die reënboog se punt.
'n Goeie ontleding, nietemin.debat.maroelamedia.co.za/2014/05/14/politieke-balans-bly-dieselfde-vanaf-1994-tot-2014/... Die politieke ewewig het in die twintig jaar vanaf 1994 tot 2014 wesenlik dieselfde gebly, ten spyte van voorbladberigte wat die teendeel beweer. Hierdie gevolgtrekking kan gemaak word deur die 1994-verkiesing se uitslae met dié van 2014 te vergelyk. ...
|
|