|
Post by cjm on Nov 13, 2013 5:02:52 GMT
|
|
lahna
Junior Member
Posts: 68
|
Post by lahna on Nov 13, 2013 19:45:48 GMT
Dit sluit natuurlik vroue vleis uit. Hulle is ook volgepomp met hormone. Manne vleis! ...in alkohol bewaar... jare lange voortlopende natuurlike proses. Lank lewe die vrou!
|
|
|
Post by cjm on Nov 14, 2013 5:13:05 GMT
Dit sluit natuurlik vroue vleis uit. Hulle is ook volgepomp met hormone. Manne vleis! ...in alkohol bewaar... jare lange voortlopende natuurlike proses. Lank lewe die vrou! Die hormone is natuurlik ´n probleem maar die artikel gee (ietwat teensinning) toe dat vroue-vleis beter smaak.
|
|
|
Post by Trog on Nov 14, 2013 6:58:27 GMT
Goes well with roasted honey and paprika coated celeriac, carrots and parsnip, potato-fennel gratin, black beans and rice and a caramelized apple salad with orange vinaigrette. Serve with a 2003 Vriesenhof Pinot Noir.
|
|
|
Post by cjm on Nov 14, 2013 17:17:30 GMT
Goes well with roasted honey and paprika coated celeriac, carrots and parsnip, potato-fennel gratin, black beans and rice and a caramelized apple salad with orange vinaigrette. Serve with a 2003 Vriesenhof Pinot Noir. My guess is that the meat is very much alive!!
|
|
|
Post by cjm on Mar 23, 2014 5:09:18 GMT
Kannemeyer: Leipoldt, pp 344-345
... Wat Leipoldt verder in Soematra geboei het, was die worstelstryd van die noordelike Atjehs teen die Hollandse oorheersing, en die kannibalisme onder die Bataks. Ten tyde Van Leipoldt se besoek het sowel die stryd Van die Atjehs as die kannibalisme tot die verlede behoort. Die Vryheid- stryd figureer egter in “Aan die ketting” in die reeks “Uit my Oosterse dagboek''-verse, terwyl hy na aanleiding van Junghuhn se inligting in die reisverslag oor die kannibalisme onder die Bataks uitwei. Hierdie kanni- balisme was deel van ”n ritueel en het alleen voorgekom wanneer 'n mísdadiger gestraf moes word. Vir die meeste misdade, selfs vir moord in bepaalde omstandighede, was 'n losprys betaalbaar. In die geval van egbreuk was die misdaad egter nie loskoopbaar nie. “Daarvoor”, skryf Leipoldt,
was net een straf – en dit was die doodstraf. En die doodstraf was altyddeur opvreet deur die stam. . . . Dae voordat dit geskied, word kennis gegee aan die stamgenote dat op dié en dié dag 'n vyand sy straf op 'n vasgestelde plek sal ondergaan. Hierdie plek is altyd buite die kota, gewoonlik 'n ou saailand, omring met bome. Hier vergader dan 'n groot menigte, en elke gesin hou hom besig met sy vuurtjie waaroor die vroue en kinders waak. In die middel van die plek word 'n paal opgesit, en daaraan word die misdadiger vasgebind. Die hoof van die stam kom dan vorentoe en spreek die gemeente toe. Hy gee besonderhede omtrent die gepleegde misdaad en kenskets die misdaad self as die werk van 'n begu, of duiwel, wat in die misdadiger steek, en wat grondig moet verdelg word. Dan gaan hy na die gevangene en sny 'n klein stukkie vleis uit die kêrel se onderarm. Hy toon dit aan die gemeente, en gaan dan stadig na die eerste naaste vuurtjie, waaroor hy die stukkie vleis braai en dan opeet. Daarna kom die oudste manne van die stam, en elkeen sny sy stukkie vleis en doen dieselfde; en eers dan kry die gemeente 'n kans. Binne 'n paar minute is daar niks oor van die misdadiger nie as net 'n bloedige geraamte. Junghuhn, wat so 'n opvretery beskryf, sê dat 'n half- uur nadat die hoof die eerste stukkie vleis afgesny het, daar niks as bene te sien is nie, en die gemeente staan sedig en bedaard daarom en bepraat die vooruitsigte van die graan- of rysoes!
...
|
|
|
Post by cjm on Dec 26, 2018 8:43:22 GMT
|
|
|
Post by cjm on Dec 26, 2018 8:44:20 GMT
|
|
|
Post by cjm on Dec 27, 2018 17:30:11 GMT
|
|
|
Post by cjm on Jan 13, 2019 10:19:48 GMT
|
|
|
Post by Trog on Jan 14, 2019 7:04:37 GMT
"A young healthy child well nursed, is, at a year old, a most delicious nourishing and wholesome food, whether stewed, roasted, baked, or boiled; and I make no doubt that it will equally serve in a fricassee, or a ragout." - A MODEST PROPOSAL - Jonathan Swift (1729)
|
|
|
Post by cjm on Jan 14, 2019 18:36:49 GMT
"A young healthy child well nursed, is, at a year old, a most delicious nourishing and wholesome food, whether stewed, roasted, baked, or boiled; and I make no doubt that it will equally serve in a fricassee, or a ragout." - A MODEST PROPOSAL - Jonathan Swift (1729) I thought it was a joke.
O wait, it probably IS.
|
|
|
Post by cjm on Mar 16, 2019 8:19:39 GMT
|
|
|
Post by cjm on Oct 10, 2019 5:19:17 GMT
|
|
|
Post by cjm on Nov 1, 2019 15:25:32 GMT
|
|