|
Post by cjm on Oct 31, 2018 7:11:10 GMT
Seepunt is die hoofkwartier
|
|
|
Post by cjm on Oct 31, 2018 7:39:37 GMT
|
|
|
Post by Trog on Oct 31, 2018 8:49:01 GMT
Jammer van die kinders. Afgesien daarvan, is ek 'tempted' om dit te beskou as 'n wen-wen situasie.
Ook sou mens verwag dat daar meganismes in plek moet wees om die regsverteenwoordigers in omstrede sake te beskerm teen geweld.
|
|
|
Post by cjm on Oct 31, 2018 11:19:27 GMT
Jammer van die kinders. Afgesien daarvan, is ek 'tempted' om dit te beskou as 'n wen-wen situasie. ... Trog!!
LMGA
|
|
|
Post by Trog on Oct 31, 2018 13:51:18 GMT
Well, die snaar het duidelik 'n spesialiteit gemaak daarvan om bendelede te verdedig. Hy was blykbaar by bendes betrokke selfs buite die omgewing van regsverteenwoordiger.
Ek voel sterk daaroor dat regsverteenwoordigers hierdie soort mense maar moet oorlaat aan pro bono verteenwoordiging.
|
|
|
Post by cjm on Oct 31, 2018 17:50:01 GMT
Well, die snaar het duidelik 'n spesialiteit gemaak daarvan om bendelede te verdedig. Hy was blykbaar by bendes betrokke selfs buite die omgewing van regsverteenwoordiger. Ek voel sterk daaroor dat regsverteenwoordigers hierdie soort mense maar moet oorlaat aan pro bono verteenwoordiging. Daar is 'n plaaslike prokureur wat 'n aantal jaar gelede geadverteer het dat hy sekere sake nie hanteer nie. Ek kan nie presies die kategorieë onthou nie, maar dit het daarop neergekom dat goed soos moord, diefstal, korrupsie ens buite die raamwerk val. 'n Mens kan seker spesialiseer waarin jy wil. Indien jy egter die tipe sake hanteer, is dit waarskynlik oneties om party te aanvaar en ander nie.
|
|