|
Post by cjm on Feb 4, 2019 7:22:24 GMT
|
|
|
Post by Trog on Feb 4, 2019 8:18:08 GMT
Dit is nie vir my duidelik wie nou eintlik hierdie memorandum geskryf het nie.
Het die onderskeie ministers van buitelandse sake (of hulle ekivalente) van hierdie lande bymekaar gekom en dit opgestel? Hulle sou dit sekerlik ook nie gedoen het sonder die medewete of aanduidings van hulle staatshoofde nie? Of was dit hierdie lande se ambassadeurs na die VN? Van watter land het die inisiatief gekom?
Of is die memorandum afkomstig van een of ander privaat inisiatief, soos byvoorbeeld die sakekamers van hierdie lande?
|
|
|
Post by cjm on Feb 4, 2019 18:57:29 GMT
Dit is nie vir my duidelik wie nou eintlik hierdie memorandum geskryf het nie. Het die onderskeie ministers van buitelandse sake (of hulle ekivalente) van hierdie lande bymekaar gekom en dit opgestel? Hulle sou dit sekerlik ook nie gedoen het sonder die medewete of aanduidings van hulle staatshoofde nie? Of was dit hierdie lande se ambassadeurs na die VN? Van watter land het die inisiatief gekom? Of is die memorandum afkomstig van een of ander privaat inisiatief, soos byvoorbeeld die sakekamers van hierdie lande? Ek sou dink dis die betrokke lande se uitvoerende gesag (in elk geval in naam) wat dit geskryf het. Kan nie sien dat die klomp ambassadeurs op hul eie so iets sou aanpak nie.
Verkeerd op elke punt!!
|
|
|
Post by cjm on Feb 5, 2019 6:51:29 GMT
'n Mens kan wonder of Sisulu dan totaal onbewus was destyds van die memo of dit nie vermoed het nie. Waar was sy in Junie 2018?
|
|
|
Post by cjm on Feb 6, 2019 6:05:32 GMT
|
|