|
Post by cjm on Feb 14, 2019 6:41:05 GMT
|
|
|
Post by Trog on Feb 14, 2019 9:54:55 GMT
Daar is darem 'n wesentlike verskil tussen 'n terroris en 'n saboteur. Ek hoop Albert Blake differensieer voldoende tussen die twee.
Verder is die ou rympie dat die een mens se terroris 'n ander mens se vryheidsvegter is, hol en afgesaag en dit is hoog tyd dat iemand dit behoorlik debunk. Terroriste teiken uitsluitlik sagte teikens en hulle doel is om gruweldade te pleeg, nie om strategiese teikens buite aksie te stel nie. Ek twyfel baie sterk daaraan dat enige van die Afrikaner ekstremis-groepe van die vorige eeu as terroriste kwalifiseer aan die hand hiervan.
|
|