Suid-Afrikaanse vleisvervaardigers het Donderdag gewaarsku dat ʼn oorhaastige besluit, om invoertariewe te hef op hoenderprodukte van nie-EU- en SAOG-lande, tot ʼn tekort aan pluimvee in plaaslike markte kan lei en plaaslike vervaardigers sal nie aan die aanvraag kan voldoen nie.
Spul maak nie vir my sin nie. Gaan die prys op, word minder hoender gekoop. Hoe bepaal jy daar is 'n tekort?