Post by cjm on Oct 15, 2014 17:52:17 GMT
Chris Greyling skryf op sy blad die volgende oor die Ja/Nee-referendum van 1992 en die gevolgde daarvan:
REFERENDUM: Hier is die ware feite tov destyds se referendum en nie Naspers se weergawe nie :
Niemand het “ja” gestem vir oorgawe nie. FW de Klerk se oorgawe aan die ANC/SAKP was totaal en al onwettig tov die blankes en veral die Afrikanervolk.
Tydens FW se “roemryke” referendum van 17 Maart 1992 was die kieserstal soos volg: 30% van die totale kiesers het buite stemming gebly (die protesstem) en die ander 70% van die kiesers wat wel gestem het, het volgens die media “ja” of ‘nee” gestem (daar was kundiges wat die hoë syfer sterk betwyfel het). Die resultaat was dat slegs 58% van ALLE kiesers uiteindelik “ja” gestem het. Wat meer is, die “ja” stem was gebaseer op die vraag:
“Is u ten gunste van die voortsetting van die Staatspresident (F.W. de Klerk) se hervormingsproses wat op 2 Februarie 1990 begin is en gemik is op die daarstelling van ’n nuwe grondwet deur onderhandeling”.
Nêrens in die vraag staan daar “is u ten gunste van algehele oorgawe en verlies aan mag met permanente onderdrukking deur die ANC/SAKP op grond van ras, geen wigte-en-teenwigte en die uitmoor van die blankes nie”…….asook vele meer negatiewe aspekte. Verder het de Klerk belowe dat indien wesentlike veranderinge sou plaasvind, hy en sy NP na die kiesers sou terugkeer vir verdere goedkeuring. Laasgenoemde het soos almal weet natuurlik nie gebeur nie en daarom die groterwordende ongelukkigheid by meeste blankes in SA en ook die wat emigreer het.
In die lig van De Klerk en Roelf Meyer se optrede kort daarna, asook die verwikkelinge sedertdien, sou daardie referendumvraag eerder só moes gelui het: "Is u ten gunste van 'n militêre oorgawe aan die ANC en SAKP, met die oorhandiging van die weermag en alle outomatiese wapens aan Umkhonto we Sizwe, asook die instelling van grondhervorming, rassediskriminasie teen blankes op alle gebiede en die uitfassering van Afrikaanse skole en universiteite?"
Indien dié vraag destyds gevra is, sou waarskynlik net 'n klein groepie radikales en Engelssprekendes in 1992 "ja" gestem het. Die res sou saam met die KP en HNP "nee" gestem het.
FW en sy gespuis het gevra dat JA gestem word vir:
*‘n Veilige toekoms vir ons en ons kinders
*Vreedsame naasbestaan en Gelykwaardige geleenthede
*Ordelike hervorming en Redelikheid
*Die Beskerming van Groepsbelang deur eie besluitneming
*Die bevordering van gemeenskaplike belange deur samewerking
*Sterk en doelgerigte leierskap
*‘n Eendragtige en Weerbare Suid-Afrika
*Ekonomiese, Politiese en Maatskaplike stabiliteit
*Die handhawing van ordelike regering en standaarde
*Veiligheid, Vryheid en Voorspoed deur Geregtigheid
Soos almal weet het bg nie gerealiseer nie. Die gewese redakteur van die Sunday Times Ken Owen, het in die vroeë 1990’s geskryf dat die Afrikaner nie ‘n idee gaan hê waarvoor hulle sou stem nie. Die kiesers was in die duister gehou. Na die verkiesing in 1994 skryf Ken Owen die volgende oor wat FW de Klerk aan die Afrikanervolk gedoen het: “FW de Klerk went way beyond his mandate” en “criminal treason against the Afrikaner”.
Oud NP-leier in die Vrystaat Inus Aucamp, skryf in sy boek dat FW en sy meelopers net eenvoudig (onwettig) oorgegee en sy kiesers uitverkoop het. Die huidige bestel is dus sovêr dit die Afrikanervolk aanbetref onwettig.