|
Post by cjm on Mar 8, 2020 8:19:55 GMT
Hul eintlike probleem is dat hulle wit is.
|
|
|
Post by cjm on Mar 9, 2020 7:35:37 GMT
Dit is in elk geval belaglik om die "slagoffer" se familie te vra wat moet gebeur - in hierdie en vele ander sake. Hulle is by uitsondering juriste, kan nie 'n objektiewe mening vel nie en is in die meeste gevalle waarskynlik deurtrek van wraak en moedswilligheid. Ek wonder of so 'n familie ooit sal toestem tot parool. Dit maak die hele paroolstelsel ongedaan en belaglik. Indien hulle sou weier tot parool, is daar enige manier om dit ongedaan te maak en op watter basis? En as dit ongedaan gemaak word is hul toestemming of weiering eintlik nie ter sake nie en kon die persone reg van die begin toestemming tot parool gegee geword het. Parool is ook nie vrylating nie en is bloot 'n stap in die strafproses en rehabilitasie wat deur gekwalifiseerde persone geneem behoort te word, waar subjektiewe en bevooroordeelde leke-opinies geen rol behoort te speel nie.
|
|
|
Post by Trog on Mar 9, 2020 13:39:17 GMT
Hul eintlike probleem is dat hulle wit is.
Die Menseregte Kommissie is 'n skaamteloos-rasistiese instrument van die ANC. Ek dink mens sal al baie naby daaraan kan kom om hulle aan te kla van "Crimes Against Humanity", en as ek Afriforum en Kie is, sal ek die moontlikheid beslis begin ondersoek.
|
|