|
Post by cjm on May 13, 2020 7:40:55 GMT
|
|
|
Post by Trog on May 13, 2020 8:54:39 GMT
Wat ek nie verstaan nie is: Hoekom neem niemand hulle hof toe nie?
Daar is so een of twee halfhartige pogings, wat, lyk dit my, op een of ander stadium doodloop.
Waar is die DA, AgriForum, Helen Suzman Foundation, IRR, daardie soort van mense? Dit is presies hierdie soort van ding wat hulle veronderstel is om aan te vat.
Waar is die groot sakeondernemings? Hoekom doen hulle niks nie?
|
|
|
Post by cjm on May 14, 2020 13:12:31 GMT
|
|
|
Post by cjm on May 14, 2020 15:59:28 GMT
Wat ek nie verstaan nie is: Hoekom neem niemand hulle hof toe nie? Daar is so een of twee halfhartige pogings, wat, lyk dit my, op een of ander stadium doodloop. Waar is die DA, AgriForum, Helen Suzman Foundation, IRR, daardie soort van mense? Dit is presies hierdie soort van ding wat hulle veronderstel is om aan te vat. Waar is die groot sakeondernemings? Hoekom doen hulle niks nie? Ek dink g@tkruip is 'n belangrike deel. Die wynindustrie probeer op daardie manier hul sin kry. Met die howe, is dit 'n risiko wat hulle gaan besluit.
|
|