Post by cjm on Jun 27, 2020 8:28:18 GMT
On police conduct in US, I don’t buy the argument that black people are a target of law enforcement on the basis of their race.
People who make this argument cite statistics – and when they cite statistics they go as far as only showing that more blacks are killed or stopped by the police than whites. And then they end there.

However, even the primary statistics hardly bear out the allegations.
Eerder as om na die meriete van Floyd se dood self te kyk, het die narratief van die linkse elite die gesprek oordonder. Volgens hierdie narratief hanteer die polisie en die kriminele regstelsel swart Amerika met meer geweld, bloot omdat hulle swart is. Die werklikheid is egter veel meer kompleks.
In 2019 het die polisie in Amerika 1 004 mense geskiet, waarvan die meeste gewapend en gevaarlik was. Ten spyte van die feit dat swart misdadigers sowat 53% van moorde en 60% van rooftogte in Amerika pleeg, was slegs 25% van die 1 004 swart. Dit is omdat die polisie gewoonlik slegs skiet wanneer hulle in fisieke kontak met gewapende en gewelddadige misdadigers kom. Swart mense word dus nié disproporsioneel geskiet tot die hoeveelheid misdade wat swart misdadigers pleeg nie.
Volgens ’n artikel in The Wall Street Journal het die polisie in dieselfde jaar 19 ongewapende wit mense en nege ongewapende swart mense doodgeskiet – dit verteenwoordig sowat 0,00002% van die totale swart Amerikaanse bevolking. Die data bewys dus bloot nie dat die polisie swart mense in Amerika in massas doodskiet nie.
’n Studie deur die departement van geregtigheid het in 2015 bevind dat selfs wanneer swart mense deur die polisie geskiet word, wit polisiebeamptes minder geneig is om hulle te skiet as swart of Spaans-Amerikaanse polisiemanne. Die data ondersteun ook nie die idee dat die polisie se optrede oorwegend gemotiveer word deur ras nie.

Die post-waarheid wêreld van linkse rassepolitiek | Maroela Media