|
Post by cjm on Jul 3, 2020 18:19:51 GMT
|
|
|
Post by cjm on Jul 9, 2020 8:11:50 GMT
|
|
|
Post by Trog on Jul 9, 2020 12:54:28 GMT
Ek sou nogal dat hulle hierdie uitbrei na 'm meer volledige werk, soos 'n boek of iets. En dit beskou as 'n "work in progress", eerder as iets wat nou klaar en afgehandel is. Ek dink daar is nogal heelwat meer hieroor te sê. Miskien ook kyk na hedendaagse gebruik van Afrikaans op die see - vir die afgelope 300 jaar al was feitlik alle vissermanne aan die Weskus tot en met Gansbaai hoofsaaklik Afrikaanssprekend. Miskien kan hulle ook vir my 'n goeie Afrikaanse naam kry vir die seil wat in Engels 'n 'Jib' genoem word - 'n kluiwer is dit nie, en 'voorseil' is te generies.
|
|