lahna
Junior Member
Posts: 68
|
Post by lahna on Dec 5, 2013 20:36:13 GMT
Red nou die Wêreld met sulke nitpickers!
1ste Aanhaling: "Kom ek toevalig (op soek na 'n Paul Kruger-feit) op 'n site van DIE BOERVOLK VAN SA die volgende teë. Liewe vadertjie tog. Red nou 'n volk." (toe-val-ig in my eie gat!) 2de Aanhaling: "...en kyk as ek dit sien pleit ek ook vir suiwer Afrikaans"
Die Wurzel des Übels (die wortel van die probleem... google dit): Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is. As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is. Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
|
|
|
Post by cjm on Dec 6, 2013 5:03:13 GMT
Red nou die Wêreld met sulke nitpickers! 1ste Aanhaling: "Kom ek toevalig (op soek na 'n Paul Kruger-feit) op 'n site van DIE BOERVOLK VAN SA die volgende teë. Liewe vadertjie tog. Red nou 'n volk." ( toe-val-ig in my eie gat!) 2de Aanhaling: "...en kyk as ek dit sien pleit ek ook vir suiwer Afrikaans" Die Wurzel des Übels (die wortel van die probleem... google dit): Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is. As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is. Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is. Die wat so dweep is gewoonlik verstandelik nie so goed bedeeld nie. Daar is ´n mate van Afrikaner inteling.
|
|
|
Post by cjm on Dec 6, 2013 17:46:01 GMT
I must say, my translation was a bit off the mark. :ashame:
German to English: more detail...
Korinthenkacker:
hair-splitter
|
|
|
Post by cjm on Dec 30, 2020 18:34:30 GMT
stamp
|
|