|
Post by Trog on Feb 3, 2016 0:41:17 GMT
Yes, it really is only one man. On only one guitar. Who was this Hendrix fellow, by the way?
Was written for piano, actually.
|
|
|
Post by cjm on Feb 3, 2016 17:42:10 GMT
|
|
lahna
Junior Member
Posts: 68
|
Post by lahna on Feb 3, 2016 20:06:21 GMT
"Dieses Video enthält Inhalte von SME. Es ist in deinem Land nicht verfügbar." Het op You Tube ook nie gekry nie... te veel om te soek na daardie een. Ek kon darem sit en ontspan met die ander musiek.
|
|
|
Post by cjm on Feb 5, 2016 5:16:31 GMT
"Dieses Video enthält Inhalte von SME. Es ist in deinem Land nicht verfügbar." Het op You Tube ook nie gekry nie... te veel om te soek na daardie een. Ek kon darem sit en ontspan met die ander musiek. Miskien werk van hierdie skakels? [verwyder]
|
|
lahna
Junior Member
Posts: 68
|
Post by lahna on Feb 5, 2016 9:13:28 GMT
Werk ook nie. Dankie vir die moeite. Ek kan hier ook nie "Insert Image" nie.
|
|
|
Post by Trog on Feb 5, 2016 9:52:30 GMT
Maybe this will work? Alicia de Larrocha playing it on the piano, for which it was composed, anyway.
|
|
lahna
Junior Member
Posts: 68
|
Post by lahna on Feb 5, 2016 20:46:49 GMT
Dankie Trog. Die een het gewerk. Ek hou meer van klavierspel as kitaar. :ashame:
|
|
|
Post by Trog on Feb 6, 2016 10:40:18 GMT
Dankie Trog. Die een het gewerk. Ek hou meer van klavierspel as kitaar. :ashame: Ek hou ook meer van klavier. Ek het maar die Julian Bream kitaar weergawe geplaas sodat mens dit kan vergelyk met die vaardighede van populêre kitaar-kunstenaars. Mens hoor so dikwels: "So en so is/was die beste kitaarspeler in die geskiedenis" en ek wonder dan hoe wyd die omgewing van vergelyking was waarop dié bewering gebaseer is. Granados het feitlik uitsluitlik vir die klavier gekompineer. Maar ek kry die gevoel dat hy dit só gedoen het dat die klavier sommige kitaartegnieke simuleer. Sy musiek is baie gewild onder klassieke kitaarspelers om te transponeer vir die kitaar, in welke geval mens kry dat die kitaarspeler soort van probeer om soos 'n klavier te klink wat probeer om soos 'n kitaar te klink!
|
|
|
Post by Trog on Mar 13, 2016 11:43:51 GMT
"Granados' trip to the United States ended in tragedy. Invited by President Wilson to play at the White House, Granados delayed his return home. Instead of taking a boat directly to Spain as he had planned, he went first to England and there boarded the Sussex for Dieppe. On March 24, 1916, the Sussex was torpedoed by a German submarine in the English Channel. A survivor reported that Granados was safe in a lifeboat when he saw his wife struggling in the water. He jumped in to help her, and they both drowned."
Granados couldn't swim, and he was terrified of water.
|
|