|
Post by cjm on Feb 20, 2016 18:59:32 GMT
Ek is ene bewondering. 'n Probleem is om so 'n ingewikkelde kwessie te verduidelik aan die massas (en ek sluit myself daar in). image by coppertone
|
|
|
Post by Trog on Feb 21, 2016 9:24:21 GMT
Ek het ook so 'n rukkie gelede toevallig daarop afgekom, en self ook 'n kommentaar gehad daaroor. Het besluit om Jack Claxton te gebruik eerder as Trog - ek wil die 2 apart hou en die een hoofsaaklik vir Afrikaans en die ander vir Engels.
|
|
|
Post by cjm on Feb 21, 2016 17:46:03 GMT
Ek het ook so 'n rukkie gelede toevallig daarop afgekom, en self ook 'n kommentaar gehad daaroor. Het besluit om Jack Claxton te gebruik eerder as Trog - ek wil die 2 apart hou en die een hoofsaaklik vir Afrikaans en die ander vir Engels. Ek het Claxton nogal ge-"upvote" Belly LaughMAO
|
|