|
Post by cjm on Feb 27, 2016 8:57:01 GMT
|
|
|
Post by Trog on Feb 28, 2016 9:30:22 GMT
Ek dink nie dit is so-seer dat hulle nie die inligting wil bekend maak nie, ek dink dit is meer 'n geval van hulle kan nie. Hulle het bloot nie die nodige bekwaamheid om betroubare statistieke by te hou nie.
Dit is natuurlik 'n hengse verleentheid, en uit die aard van die saak lyk dit baie beter om te probeer argumenteer dat daar strategies redes voor is, eerder as om onbevoegdheid te erken. Maar dit sal nou natuurlik baie duidelik sigbaar word.
|
|
|
Post by cjm on Mar 3, 2016 8:28:33 GMT
Ek dink nie dit is so-seer dat hulle nie die inligting wil bekend maak nie, ek dink dit is meer 'n geval van hulle kan nie. Hulle het bloot nie die nodige bekwaamheid om betroubare statistieke by te hou nie. Dit is natuurlik 'n hengse verleentheid, en uit die aard van die saak lyk dit baie beter om te probeer argumenteer dat daar strategies redes voor is, eerder as om onbevoegdheid te erken. Maar dit sal nou natuurlik baie duidelik sigbaar word. Ek verbaas my dat hulle beweer dat die statistiek sedert 1990 wel bygehou is. Dit sou tog makliker gewees het om te ontken dat dit bestaan? Indien dit wel bygehou is, het ek 'n vermoede dat die omvang van plaasaanvalle veel groter is as die syfers wat wel bestaan.
|
|