|
Post by cjm on Jul 6, 2016 17:03:31 GMT
www.litnet.co.za/oscar-pistorius-vir-laas-voorste-strafregkenner-krities-oor-appelhof-se-uitspraak/#comment-84009Met die appèlhof se uitspraak in die Oscar Pistorius-sage het ek en ’n paar regskollegas agter bakhande vir mekaar gefluister: “Wat is hier aan die gang? Het ons al die jare die opsetbegrip in ons reg verkeerd verstaan? Moet ons nie Strafreg 1 gaan herhaal nie?” En toe beland die vyfde uitgawe van Principles of Criminal Law – wat pas verlede week deur Juta gepubliseer is – ’n dag of wat gelede op my lessenaar. Dit is ’n standaardwerk deur een van ons land se voorste strafregkenners, Jonathan Burchell, en ook hy is nie sonder kritiek teen die appèlhofuitspraak ivm Pistorius nie. Ek sal probeer om dit so eenvoudig moontlik te verduidelik. ....
|
|