|
Post by cjm on Jul 13, 2016 17:34:52 GMT
Wensdenkery?... Teen die agtergrond van die betoog in hierdie artikel is Afrikaans nie die resultaat van die spontane ontwikkeling uit Nederlands nie. Ofskoon Nederlands die teikentaal van die 17de- en 18de-eeuse Afrikaanse taalmakers was, is moderne Afrikaans die produk van niewit en wit Voorpossers wat in ʼn ongenaakbare landstreek op mekaar aangewese was, nie net sosio-ekonomies nie, maar juis ook linguisties. In hierdie saambestaan was Nederlands ʼn veraf herinnering.
|
|