|
Post by cjm on Jul 14, 2016 15:06:09 GMT
www.litnet.co.za/hare-verskrik/Almal wat op die Kaapse Vlakte groot geword het sal verstaan wat ek bedoel as ek sê: “Nee kyk hie vi hare verskrik.” Die uitdrukking “hare verskrik” word vir enige een gebruik wat óf te veel met hul hare speel óf wie dink hul hare maak hulle mooi. Dit kan ook net wees dat die persoon wie sê “jy’s hare verskrik” net plein jaloers of naar is. Maar dat gladde hare ‘n big deal in veral Kaapstad is, is geen geheim nie. Dis ‘n feit soos die bestaan van ‘n GHD. Ek kan hiervan met ondervinding getuig. My ondervinding mag dalk verskil van die volgende persoon s’n, maar ek is seker daar sal hier en daar ooreenkomste wees. ...
|
|