|
Post by cjm on Jul 18, 2016 14:23:16 GMT
AfriForum en VirsekerJulie 18, 2016 deur afriministrator AfriForum en Virseker bou nou saam aan ’n toekoms waar kinders en ook jongmense onderwys van hoë gehalte in Afrikaans kan kry. Is daar enige vrae oor die vennootskap? 1. Hoe pas Virseker by AfriForum in? Die verhouding tussen AfriForum en Virseker is een van gedeelde passie vir Afrikaans en vir die uitbouing van Afrikaanse opleiding. Hoewel die Virseker-handelsmerk nie aan AfriForum behoort nie, was die Solidariteit Beweging ʼn stigtersvennoot van Virseker. Solidariteit se finansiëledienste-maatskappy is dus ʼn sleutelspeler in die aanbieding van Virseker aan Solidariteit- en AfriForum-lede. ...
|
|