|
Post by cjm on Sept 16, 2016 7:08:46 GMT
maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/twee-nvg-advokate-van-rol-geskrap/Twee hooggeplaaste amptenare van die nasionale vervolgingsgesag (NVG), adv. Nomgcobo Jiba en adv. Lawrence Mrwebi, se name is Donderdag van die rol van advokate geskrap nadat die Algemene Balieraad van Suid-Afrika ʼn aansoek in die hooggeregshof in Pretoria gebring het. ... Jiba se regspan het reeds aangedui sy gaan teen die hof se uitspraak appelleer. ...
|
|