|
Post by cjm on Sept 17, 2016 18:24:10 GMT
landbou.com/nuus/koring-besin-oor-invoertarief-jannie-div/Mnr. Nicholaas Hanekom, ’n portefeuljebestuurder op die JSE, wat self met skape en koring naby Moorreesburg boer, meen egter die struweling tussen die verskillende rolspelers in die graanbedryf sou nie plaasgevind het indien die staat sy eie beleid toegepas het, en daar geen fout is met die Departement van Handel en Nywerheid en die kommissie vir internasionale handelsadministrasie (ITAC), se huidige beleid.
|
|