|
Post by cjm on Nov 4, 2016 16:33:55 GMT
Kerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays | LitNetDie buitengewone Algemene Sinode-sitting van die NG Kerk vind volgende week (7–10 November) plaas. Een van die belangrike sake wat bespreek gaan word, handel oor selfdegeslagverhoudings. Ons weet teen hierdie tyd dat die twee basiese groepe rakende die verstaan van die Bybel en selfdegeslagverhoudings – die meer fundamentalistiese en die meer kritiese – mekaar nie sommer gaan oortuig nie. Hoe hanteer ’n kerk ’n saak waaroor daar sulke sterk uiteenlopende menings onder haar lidmate bestaan? ...
|
|