|
Post by cjm on Nov 8, 2016 5:23:29 GMT
Aanvallers ‘vier fees’ voor hulle man doodslaan... Volgens Frans is Susan in hierdie tyd herhaaldelik met ʼn onbekende voorwerp aangerand. Naderhand het die aanvallers hul aandag weer op Buks toegespits wat steeds bewusteloos op die grond gelê het. “Hulle het hom verskeie dodelike houe met ʼn graaf toegedien.” ...
|
|