|
Post by cjm on Nov 10, 2016 22:06:41 GMT
maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/ng-kerk-se-oor-gays/... Die algemene sinode het herbevestig “dat die huwelik deur God ingestel is as ʼn heilige en lewenslange verbintenis tussen een man en een vrou en dat enige seksuele gemeenskap (dade) buite so ʼn vaste formele huweliksverbintenis nie aan Christelike riglyne voldoen nie, maar erken die realiteit dat daar lidmate van dieselfde geslag in burgerlike verbintenisse is wat getuig van liefde en trou”. ...
|
|