|
Post by cjm on Nov 22, 2016 5:15:58 GMT
Lephalale-plaasaanval: ‘Grusaamheid moeilik om te verwerk’ | Maroela Media... Volgens Human kon Poem daarin slaag om homself los te wikkel en het met sy knipmes na Kotie gekruip om haar te help. Hy kon egter nie regop kom om haar los te sny nie en is voor haar voete dood. Kotie moes deur die nag aan die diefwering vasgebind staan totdat Poem se dogter, Monica, hulle die volgende oggend gevind het. ...
|
|